Boet Pretorius – Baanbreker vir Afrikaanse musiek
Boet (ook bekend as Dimpel) Pretorius, ’n pionier wat jare gelede baanbrekerswerk op die musiekfront – veral wat Afrikaanse musiek betref – gedoen en diep spore getrap het. Boet is ’n kranige musikant, ’n musiekregisseur, -vervaardiger en -verwerker en vertel van die kunstenaars wat hy in hul musiekloopbaan gehelp het, hoe goeie Afrikaanse musiek ontplof…