Kry jou kind aan die lees
Lees is die grondslag vir sukses, nie net op skool nie, maar ook vir latere sukses in jou beroep. Daarom is dit belangrik om ’n liefde vir lees van kleins af by jou kind te kweek … en is dit een van die grootste geskenke wat jy aan jou kind kan gee. Jy kan ook…