Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Maandelikse Argiewe: Desember 2018

You are here:
  1. Tuis
  2. 2018
  3. Desember

Afrikaans Almal se taal

Afrikaans: Almal se taal

TaalnuusDeur Afrikaans.com12 Desember 2018Lewer kommentaar

“Afrikaanse mense kyk anders na die wêreld. Daar is die droë humor wat nie altyd deur ander waardeer word nie. Daar is die reguit manier van praat. Daar is die woorde wat jy nie kan vertaal nie. En emosies wat jy net in Afrikaans kan beskryf.” – Harry Kalmer  Maar daar is ook soveel soorte Afrikaans…

Die ander kant van Kersfees

Die ander kant van Kersfees

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com10 Desember 2018Lewer kommentaar

Dit is weer daardie tyd van die jaar. Vir die afgelope vyf maande kry jy al ligte hartkloppings hieroor. Die nuus het reeds in Mei gekom: Kersfees word vanjaar wéér by jou huis gevier. Jy is vyf gryshare en drie spatare ryker na die aankondiging. Daar gaan jou huisie by die see. Jy gaan nou…

Verskilmakers in die Afrikaanse vermaakbedryf

Verskilmakers in die Afrikaanse vermaakbedryf

Kyk dit, OnderhoudeDeur Afrikaans.com6 Desember 2018Lewer kommentaar

Kerstyd is omgeetyd en Afrikaans.com het gaan uitvind hoe oop is die harte van ons Afrikaanse kunstenaars en nodeloos om te sê … ons is nie verras nie. Ons plaaslike vermaakkunstenaars se harte is oop en hul gee met oorgawe! Daar is baie suksesvolle bekendes wat in die vermaaklikheidsbedryf werk en ’n punt daarvan maak…

Sake doen is soms soos klippe kou, daarom is Klipkouers die plek vir jou!

Sake doen is soms soos klippe kou, daarom is Klipkouers die plek vir jou!

TaalnuusDeur Afrikaans.com3 Desember 2018Lewer kommentaar

Jacques Basson staan aan die stuur van Klipkouers, ‘n digitale platform wat jou help om jou besigheidsaspirasies te realiseer en waar jy jouself kan toerus met goeie besigheidsbeginsels en lewenswaarhede – alles in Afrikaans! Aanhouer wen! “In Klipkouerwêreld is onmoontlik maklik. Hier pak ons die bul by die horings en voeg waarde toe aan almal met…

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top