Jaco Jacobs is die eerste ware rock-ster van Afrikaanse kinderliteratuur
“Jaco Jacobs is die eerste ware rock-ster van Afrikaanse kinderliteratuur. Sy aanhang onder jong lesers (en hulle ouers) is ongekend en hy het sedert 2001, toe sy eerste boek verskyn het, ʼn enorme rol daarin gespeel om talle lewenslange lesers te kweek. Daarby is hy ’n absolute plesier om mee te werk – toegewyd, nederig…