Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new windowLinkedin page opens in new windowWhatsapp page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
    • Afrikaanse organisasies
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak 2023
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Koop dit
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
    • Afrikaanse organisasies
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak 2023
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Koop dit

Maandelikse Argiewe: November 2018

You are here:
  1. Tuis
  2. 2018
  3. November

Lekkerleesboekrak se 9 000 boekwurms

Lekkerleesboekrak se 9 000 boekwurms

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com29 November 2018Lewer kommentaar

“Lekkerleesboekrak beteken ontsaglik baie vir ons Afrikaanse skrywers. Dit skep ʼn platform waar lesers bewus gemaak word van wat beskikbaar is, wie wat geniet, en dis vir ons goud werd. Maar die lekkerste is dat ek as leser ook hier hoor van boeke wat my dalk sou verbygegaan het. As leser en skrywer het Lekkerleesboekrak…

Kook saam met Willie en die engele!

Kook saam met Willie en die engele!

Lees dit, SkrywersfokusDeur Afrikaans.com23 November 2018Lewer kommentaar

ʼn Bietjie meer as ʼn eeu gelede is Afrikaans uitgeskel as ʼn kombuistaal. Al het die taal dalk in die kombuis ontstaan, het ons taal sedertdien bewys dat dit op enige gebied kan saamgesels: as wetenskapstaal, in Internasionale literêre kringe, op die silwerdoek, in die teater en in die reklamewêreld. Vandag kan Afrikaans egter ook…

Afrikaans.com Kersfees

Koop Afrikaans vir Kersfees

Koop dit, Produk van die maandDeur Afrikaans.com21 November 2018Lewer kommentaar

Dit is weer daardie tyd van die jaar… In elke winkelsentrum pryk Kersversierings en speel ‘Little Drummer Boy’ oor die luidsprekers. Wanneer jy die som in jou kop maak, kom jy met ‘n skok agter: Daar is minder as 40 dae voor Kersdag oor! Vir die georganiseerdes onder ons is hierdie nie ’n skok of verrassing…

Die hárt van die langvrou

Die hárt van die langvrou

Kyk dit, OnderhoudeDeur Afrikaans.com15 November 2018Lewer kommentaar

Afrikaans se kabaretster, Petronel Baard, is gebore in Riversdal en getoë in Villiersdorp – die platteland haar grootwordplek  en die verhoog … haar vrywordplek. Sy maak haar hart oop vir Afrikaans.com en vertel van die kronkeldraaie op haar pad. Christiaan J de Swardt het met haar gesels. Petronel Baard tydens ‘n optrede in Mei vanjaar by die…

Namibiërs se passie vir Afrikaans

Namibiërs se passie vir Afrikaans

Taal, TaalnuusDeur Afrikaans.com15 November 2018Lewer kommentaar

Gedink DNS is die Afrikaans vir DNA en staan vir deoksiribonukleïensuur, die belangrikste draer van alle erflike inligting in mense en diere? Natuurlik staan dit daarvoor, maar dis ook die afkorting vir ʼn groep wat onlangs die lig gesien het: Die Namib Skryf, of te wel DNS. Alita Steenkamp het meer oor hulle gaan uitvind. Namibië, ons buurland, kan…

Jaco Jacobs is die eerste ware rock-ster van Afrikaanse kinderliteratuur

Jaco Jacobs is die eerste ware rock-ster van Afrikaanse kinderliteratuur

Lees dit, SkrywersfokusDeur Afrikaans.com9 November 2018Lewer kommentaar

“Jaco Jacobs is die eerste ware rock-ster van Afrikaanse kinderliteratuur. Sy aanhang onder jong lesers (en hulle ouers) is ongekend en hy het sedert 2001, toe sy eerste boek verskyn het, ʼn enorme rol daarin gespeel om talle lewenslange lesers te kweek. Daarby is hy ’n absolute plesier om mee te werk – toegewyd, nederig…

Eksamenstres – Gebruik dit tot jou voordeel

Eksamenstres – Gebruik dit tot jou voordeel

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com8 November 2018Lewer kommentaar

Novembermaand is eksamen maand… 2018 se matriekleerlinge is reeds in die tweede week van hul eindeksamens en die res van die grade maak ook gereed vir die (gevreesde) jaarlikse instelling. Eksamens en eksamenstres loop hand-aan-hand. In hierdie artikel kyk Petronell Vorster namens Afrikaans.com na wat eksamenstres is en die gevaartekens wat daarmee gepaardgaan en ook hoe jy…

Afrikaans.com

© 2023 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top