20 vrae vir Leah
Sy is beeldskoon en intelligent, sing pragtig en het ook al bewys dat sy ʼn talentvolle akteur is. In 2018 het sy een van die hoofrolle in die fliek, Susters vertolk. Die sangeres Leah, wat tans die aanbieder van die gewilde realtiteitsreeks, Boer soek ʼn vrou is, is die nuutste gonswoord op almal se lippe. Afrikaans.com se Alita Steenkamp het Leah…