Hulp vir onnies – Hoe gemaak met die anderster kind in die klas?

Hulp vir onnies – Hoe gemaak met die anderster kind in die klas?

Die oulike karakters in een van Maurice Sendak se kinderboeke (foto: Pinterest) Deesdae, veral met inklusiwiteit wat ’n groter werklikheid is, kry Grondslagfase-onderwysers gereeld te doen met kinders wat nie noodwendig binne die algemene grense pas nie. Hoe gemaak met so ’n leerder? Spraakterapeut en skrywer Christien Neser het tydens die Skitter-in-Afrikaans-werkswinkel by die onlangse ATKV-Moedertaalfees, ’n insiggewende lesing…