’n Nuwe Afrikaanse digitale gospel-TV-kanaal

’n Nuwe Afrikaanse digitale gospel-TV-kanaal

Afrikaans.com was op 29 Augustus teenwoordig tydens die bekendstelling van RoepTV.com –  ’n nuwe en innoverende aanwins vir die Afrikaanse digitale TV-mark wat op 2 September afgeskop het. Die nuwe TV-platform wil gesinskykgenot aan ’n Christenmark verskaf. “Omdat digitale tegnologie enorm groei, het ons besluit dat RoepTV.com die tegnologie sal gebruik om hoogs professionele gesinsvermaak vir…

Beeld Leesmaand

September is leesmaand!

Maak gebruik van die geleentheid en skep ’n fees van lees. Afrikaans.com maak jou graag bewus van hierdie fantastiese leerhulp wat Beeld beskikbaar maak. Oefenvraestelle met memo’s vir alle Grade is by www.duxedmedia.com se aanlyn winkel beskikbaar. Graad 11 en 12 kan nou vir Oktober Beeldskool en NBT-kursus by www.duxedmedia.com inskryf. Vir hulp met eksamenstres, motivering, vakkeuse, beroepsleiding, skoolgereedheid…

Mia van der Westhuizen

Veldtog Afrikaans is #onmisbaar…

Neem deel – Vertel ons hoe sal jou wêreld wees sonder Afrikaans! Afrikaans.com kan nie ‘n Suid-Afrika sonder dié taal indink nie, daarom beskou ons Afrikaans as #onmisbaar en beklemtoon ons die belangrikheid van die taal en sy sprekers in hierdie reklameveldtog. Miljoene mense leef daagliks Afrikaans op een of ander manier. Dis die taal…