Hoërskool George staan breëbors Afrikaans!
‘Droom groot in Afrikaans’ sê hierdie groep leerders van Hoërskool George, voor hul pragtige Afrikaans.com-muurskildery. Heel voor is René Arendse, gemeenskapskoördineerder van Afrikaans.com, en agter (derde van links) is Danie van Wyk, Wes-Kaapse bestuurder van FEDSAS. Heel regs is die skoolhoof van Hoërskool George, Morton van Rooyen. Hoërskool George staan breëbors Afrikaans! Hoërskool George het op 18…