Die geheime verskuil in die palm van jou hand …
Henk Serfontein se kuns ontroer Diana Ferrus: “Hoe koud het dit nie geword toe jy jou sonkamer sluit” – Henk Serfontein Henk Serfontein is vanjaar die feeskunstenaar tydens die jaarlikse Tuin van Digters 2018 by die Breytenbach Sentrum, Wellington, die geboortehuis van die bekroonde digter en skilder Breyten Breytenbach, wat nou as multi-kulturele kultuursentrum dien. Henk Serfontein se loopbaan…