’n Nuwe Afrikaanse digitale gospel-TV-kanaal

’n Nuwe Afrikaanse digitale gospel-TV-kanaal

Afrikaans.com was op 29 Augustus teenwoordig tydens die bekendstelling van RoepTV.com –  ’n nuwe en innoverende aanwins vir die Afrikaanse digitale TV-mark wat op 2 September afgeskop het. Die nuwe TV-platform wil gesinskykgenot aan ’n Christenmark verskaf. “Omdat digitale tegnologie enorm groei, het ons besluit dat RoepTV.com die tegnologie sal gebruik om hoogs professionele gesinsvermaak vir…