Mia van der Westhuizen

Veldtog Afrikaans is #onmisbaar…

Neem deel – Vertel ons hoe sal jou wêreld wees sonder Afrikaans! Afrikaans.com kan nie ‘n Suid-Afrika sonder dié taal indink nie, daarom beskou ons Afrikaans as #onmisbaar en beklemtoon ons die belangrikheid van die taal en sy sprekers in hierdie reklameveldtog. Miljoene mense leef daagliks Afrikaans op een of ander manier. Dis die taal…