Strokiesprente? Nee … grafiese romans of sommer net comics!
Ons kinders moet lees, sê hulle. Jy moet jou kind lief maak vir lees, sê hulle. Ons hier by Afrikaans.com stem saam, maar moet dit noodwendig gewone storieboeke wees? Talle is dit met ons eens: Nie noodwendig nie. Solank jou kind lees! En wat is nou lekkerder as ’n lekker, kleurvolle comic. Visuele storievertelling Dis…