Ek Tarzan. Jy Jane.

Ek Tarzan. Jy Jane.

Die ouer generasie het Edgar Rice Burroughs se beroemde oerwoudheld leer ken in swart-en-wit naweekflieks in die dorpsaal, hand aan hand met die harde Westerns. En danksy Groep 7 Drukkers wag daar nou ‘n hele wêreld avonture vir ’n nuwe geslag Afrikaanse lesers – die hele reeks van 24 boeke is pas weer in Afrikaans…