Jy mag maar foute maak in Afrikaans.
Probeer bly immers die beste geweer. Al ooit gewonder hoekom party Afrikaans Eerste Addisionele Taal-leerders weier om Afrikaans te praat of bloot net opgee en sê dit is te moeilik? Groepsdruk het baie daarmee te doen – ’n mens wil tog nie afsteek by jou maats nie. Ook selfvertroue – netnou lag hulle vir my. Dikwels is dit…