Kim Cloete se pad maak nuwe kronkels
Vir drie jaar lank het Kim Cloete weeksaande by ons gekuier as Binnelanders se Bronwyn Abrahams, maar nou is dit tyd vir ʼn nuwe uitdaging. Alita Steenkamp het met haar gesels. Daar is akteurs wat jaarin en jaaruit gemaklik voel in dieselfde rol by ʼn sepie, en die stabiliteit en sekerheid daarvan verkies. Dan is daar dié wie se…

