Hoërskool Tafelsig
Hoërskool Tafelsig hou trots ons taal en kultuurstories aan die lewe Te midde van baie sosiale en ekonomiese uitdagings staan Hoërskool Tafelsig trots binne sy gemeenskap as ‘n baken van hoop en inspirasie. “Met insette deur René (Arendse) van Afrikaans.com, Ria Olivier van die ATR, ek self as die projekbestuurder van die Moedertaalinisiatief, en dan…

