‘Stroomop’ koerantman se herinneringe – Harald Pakendorf
Foto: Laevelder Meer as 20 jaar na sy afdanking as redakteur van Die Vaderland, het Harald Pakendorf sy herinneringe aan sy redakteurskap by drie publikasies opgeteken in die boek Stroomop: Herinneringe van ʼn koerantman in die apartheidsera. Hierdie boek uit die pen van ʼn gesoute joernalis is een wat jy nie sommer kan neersit nie. Alita Steenkamp het met…