Wêreldmusiekdag – Afrikaanse musikante op wêreldverhoë
Musiek is die een ding wat brûe oor enige grens kan bou. Musiek vat aan jou hart en speel met jou emosies. Musiek verander lewens en bring mense bymekaar. Indien jy enigsins twyfel oor die uitwerking wat musiek op mense kan hê, gaan kyk gerus na enige Andre Rieu DVD en hou die emosies op…