Annemarie van der Walt se Soebatsfontein op die planke
Annemarie van der Walt ‘n Verhaal oor vriendskap Die bekende skrywer van Kaapsehoop, Annemarie van der Walt, se debuuttoneelteks, Soebatsfontein, debuteer vanjaar by Innibos. Alita Steenkamp het met haar gesels. Met haar fyn kyk na die lewe en haar vermoë om die Afrikaanse taal vernuftig in te span en keurig te plooi, skep Annemarie van der Walt keer…