Oostelike Afrikaans (Oosgrensafrikaans)

Oostelike Afrikaans (Oosgrensafrikaans)

Die Oostelike Afrikaanse variëteit staan ook bekend as Oosgrensafrikaans, Voortrekkerafrikaans, Boere-Afrikaans en Transvaalse Afrikaans. Dit word beskou as die grondslag van Standaardafrikaans. Oosgrensafrikaans Oosgrensafrikaans is hoofsaaklik gepraat deur die Europese trekboere wat sedert 1836 na die oosgrens van die kolonie getrek het en later na die binneland om die Boererepublieke te stig. Uit hierdie noordelike…