Sukses – Afrikaanse produkreekse
Net soos Hollywood, spog Suid-Afrika ook met ’n klomp bekendes wat met hulle eie produkreekse spog. Maar is dit regtig die moeite werd? Annelien van Basten het gaan uitvind. Anders as in Suid-Afrika, word oorsese sterre (hetsy sangers of akteurs) ’n astronomiese bedrag geld betaal vir die werk wat hulle op die grootskerm of verhoog doen. Maar…