Skaak in Afrikaans!
Skaakmat.co.za bied kursusse vir beginners en gevorderde spelers aan … in Afrikaans. Skaak is lekker en boonop maak dit jou slim. Om dit boonop in jou moedertaal, Afrikaans, te leer, is nog ’n pluspunt. Daar is verskeie maniere om skaak te leer speel. So kan jy leer speel by ’n familielid wat jou touwys maak, of…