Skaak in Afrikaans!

Skaak in Afrikaans!

Skaakmat.co.za bied kursusse vir beginners en gevorderde spelers aan … in Afrikaans. Skaak is lekker en boonop maak dit jou slim. Om dit boonop in jou moedertaal, Afrikaans, te leer, is nog ’n pluspunt. Daar is verskeie maniere om skaak te leer speel. So kan jy leer speel by ’n familielid wat jou touwys maak, of…

Heindrich Wyngaard KLOP! elke Sondagaand aan jou deur

Heindrich Wyngaard KLOP! elke Sondagaand aan jou deur

Soos ʼn vernuftige skrumskakel weet Heindrich Wyngaard presies hoe om die bal op presies die regte oomblik uit te gee. Heindrich was vir byna twee jaar een van die aanbieders van RSG se vroegoggendprogram, Monitor, en van die begin van April af, het hy ʼn ander perd opgesaal. Op Sondagaand, 1 April, is die heel eerste Kô Lat ons Praat, oftewel KLOP! op kykNET uitgesaai…

Braille in Afrikaans

Braille in Afrikaans

Outomatiese braillering van Afrikaanse teks is nou moontlik. Foto – Regs voor: De Pallier Gerber (wat die rekenaarprogram ontwikkel het) en van links agter: Paul Greyling, hoof van die Pionierskool vir Blindes, prof. Lynette van Zijl (navorser in die US se afdeling rekenaarwetenskap) en Hannes Byleveldt, adjunkhoof van die skool en inisieerder van die projek. (Foto: Netwerk24)…