Uitgewers belê in die Afrikaanse boekebedryf
Terwyl Afrikaans as onderrigtaal toenemend die wind van voor kry, is dit verblydend om te sien dat die Afrikaanse boekebedryf stewig op koers is. Navorsing het bewys dat Afrikaanssprekendes in Afrikaans wil lees en daarom ondersteun hulle lojaal die mark en bly Afrikaanse boeke koop. Van die plaaslike uitgewers wat voorheen hoofsaaklik net Engelse boeke…