#droomgroot17 – Ontmoet die wenner!
Ons kompetisies vir 2017 is nou afgehandel, maar hou die blad dop, want ons beplan heerlike kompetisies vir 2018. By Afrikaans.com kan jy net WEN. “Ek wil die wêreld wys dat my verlede nie my toekoms bepaal nie, maar wel harde werk en geloof in myself. Ek wil ook wen om my drome as ‘n…

