Meerkat Maantuig – ’n Fliek vol lewenslesse en fantasie …

Meerkat Maantuig – ’n Fliek vol lewenslesse en fantasie …

Meerkat Maantuig wat in Maart 2018 in teaters begin draai het, het tot dusver plaaslike en oorsese gehore bekoor. Meerkat Maantuig het by Silwerskermfees 2017 die toekenning vir Beste Kinematografie ontvang. Annelien van Basten gesels oor die lewenslesse en fantasie-elemente wat in dié fliek opgesluit is. Hierdie jeugrolprent spog nou wel met ’n sterk rolverdeling, wat gesoute akteurs soos Pierre van…

Die Bo-Kaap en Afrikaans

Die Bo-Kaap en Afrikaans

“Ons geskiedenis maak ons ryk. Was dit nie vir die slawe en die Khoisan nie sou Afrikaans nooit bestaan het nie … Ons taak is baie groot … om die ware storie van Afrikaans wyd en syd te vertel.” – Max du Preez Die ATKV (Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging) het op Saterdag, 24 Maart (2018), die eerste…

Lavender Hill Sekondêr Muurprojek

Lavender Hill Sekondêr

Die skrif is aan die muur … Lavender Hill Sekondêr is trots Afrikaans! “Dis die taal wat ons erfenisstorie vertel … solank ons dit aanhou praat, sal Afrikaans en ons stories nooit uitsterf nie … ”  – Me Lucia Petersen, WKOD Afrikaansvakadviseur, tydens haar toespraak by die muuronthulling. Vrydag, 25 Mei 2018, was alles behalwe…