Susters: ’n Suid-Afrikaanse chick-fliek
Sy is jou beste vriendin, jou klankbord, die enigste een wat jy vertrou om jou eerlik te antwoord of jy ‘vet lyk in daai jeans’ en die een wat jy bel as jy vergeet het hoe om Ouma se lemon meringue-tert te bak. Sy is jou suster. Susters: ’n Suid-Afrikaanse chick-fliek Maar soms, soos die…