André Schwartz – Afrikaans is ‘hip’
André Schwartz is een van Suid-Afrika se bekendste en gewildste kunstenaars. Hy is veelsydig en is tuis op die verhoog in elke genre asook voor die kamera. Hy maak sy debuut op 14-jarige ouderdom. Sy opleiding is klassiek as sanger en pianis. Hy het 14 solo CD’s op sy kerfstok waarvan meeste goue status bereik…