Touch of Class – In ’n klas van hul eie
Touch of Class maak nou al langer as 31 jaar musiek – beslis ’n groep in ’n klas van hul eie! Die oorspronklike lede was Deon van der Merwe (links) en Ronell Erasmus, maar na 23 jaar het Ronell in 2011 besluit om die groep te verlaat om op haar gospelmusiek te fokus. Ruhan du…