Kunstenaarsfokus – Karin Hougaard
“Ek droom in Afrikaans… ek skryf in Afrikaans… ek druk my maar nog steeds die maklikste uit in Afrikaans.” – So vertel Karin Hougaard in ’n onderhoud met Pieter Cloete. Ondanks haar passie vir kuns en musiek meen Karin sy het nog altyd die fantasie gehad om medies te studeer. Op 18-jarige ouderdom het Karin reeds ’n…