HemelBesem: God praat Afrikaans
In hierdie boek nooi dié gewilde kletsrymer jou om saam te stap op sy lewenspad. Hy gesels reguit oor die dinge wat hom gevorm het, die sake wat hom na aan die hart lê … en hy doen dit in die taal van sy hart. Afrikaans. Oor sý Afrikaans sê hy: “Afrikaans is ’n groot…