Die volle verhaal van Afrikaans in een boek!
Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika Die storie van Afrikaans is die biografie van Afrikaans soos dit op drie kontinente ontwikkel het. In Europa – waar die ontwikkeling van Nederlands as die basisvorm van Afrikaans gedokumenteer en uitgebeeld word; In Afrika – waar die 17de-eeuse Hollandse dialek met verloop van tyd onder eiesoortige omstandighede en onder…