Aan die woord – Vyf vrae aan Irma Venter
Irma Venter se vyfde roman, Sirkus, het in 2017 verskyn. Die resensent, Jonathan Amid, beskryf haar tereg as ʼn skrywer wat spesialiseer in “voortdurend uitdagende” misdaadfiksie. Hy som haar suksesresep as volg op: “Afwisseling tussen vertellers (in Sondebok sommer vier!); uitmuntende gebruik van kontrasterende ruimtes (elke provinsie in Suid-Afrika is ontgin as landskap in Skarlaken); uitstaande intrige en raaiselwaarde;…










