Jou biblioteek … daar waar boeke in jou oor fluister
“Die belangrikste ding wat enigeen moet weet, is waar jou naaste biblioteek is.” Albert Einstein. Daar is meer as genoeg wetenskaplike bewyse bymekaargemaak om die belangrikheid van lees by kinders te beklemtoon. Trouens, die kundiges gaan sover as om te sê dat ’n liefde vir lees en vir boeke die grootste geskenk is wat enige…