Johnny Clegg in Afrikaans…
As jy dalk gewonder het hoe Johnny Clegg in Afrikaans klink … Thamela (Die son trek water) Johnny Clegg is een van Suid-Afrika se mees gevierde sangers, liedjieskrywers en dansers en sy vurige, lewendige vertonings en musiek is alombekend. Sy musiek en lirieke steek grense oor. Hy het die afgelope drie dekades reeds meer as vyf…


