Aan die woord – Vyf vrae aan Marita van der Vyver
In haar dertiende roman ondersoek die baie gewilde skrywer kwessies waarmee talle middeljariges kan identifiseer. Prof. Joan Hambidge, bekende letterkundige, digter en resensent, meen selfs dat dit ʼn tong-in-die-kies ondersoek is na etlike kwessies wat die middeljarige Van der Vyver besig hou, soos “die rol van ‘n suksesverhaal (Griet skryf ‘n sprokie) waarna kritici altyd…