Hoe lyk jou Afrikaans

Veldtog vir Afrikaans: Hoe lyk jou Afrikaans?

Afrikaans.com se eerste veldtog was ’n opwindende bewusmakingsveldtog wat verkeer na die webtuiste aangemoedig het en Afrikaans as handelsmerk gevestig en bevorder het terwyl dit die taal op ‘n positiewe wyse uitbou. Die veldtog is deur middel van buitelugborde, asook redaksionele en advertensieblootstelling op televisie en radio en in die drukmedia gedryf. Die kernboodskap van…

Bruin en Afrikaans

Bruin en Afrikaans

Lees meer: Meer oor dr Michael le Cordeur – pedagoog en taalman: LitNET. Huldeblyk aan Adam Small deur dr Michael le Cordeur op LitNET. Die kwessie van Kaaps: Afrikaansonderrig op skool benodig ‘n meer inklusiewe benadering – ’n Navorsingsartikel deur dr. Michael le Cordeur. Lees ook op LitNET oor die boek, Ons kom van vêr. Dis ’n wanopvatting dat bruin…

Hy sit die taalgenot in Taalgenoot – Johan Jack Smith

Hy sit die taalgenot in Taalgenoot – Johan Jack Smith

Dink. Kuns. Debatteer. Musiek. Literatuur. Mense. Lewe. Die ATKV se bekroonde kwartaallikse tydskrif, Taalgenoot, vertel al meer as 84 jaar lank “die stories wat die vry- en volkleurwêreld van Afrikaans laat tiek.” Goeie joernalistiek, ’n verskeidenheid temas, artikels wat vindingryk aangebied word en ’n invalshoek wat telkens verras, maak dit ’n ware leesgenot vir almal met…

Aan die woord - Vyf vrae aan Marita van der Vyver

Aan die woord – Vyf vrae aan Marita van der Vyver

In haar dertiende roman ondersoek die baie gewilde skrywer kwessies waarmee talle middeljariges kan identifiseer. Prof. Joan Hambidge, bekende letterkundige, digter en resensent, meen selfs dat dit ʼn tong-in-die-kies ondersoek is na etlike kwessies wat die middeljarige Van der Vyver besig hou, soos “die rol van ‘n suksesverhaal (Griet skryf ‘n sprokie) waarna kritici altyd…