Afrikaans: Almal se taal
“Afrikaanse mense kyk anders na die wêreld. Daar is die droë humor wat nie altyd deur ander waardeer word nie. Daar is die reguit manier van praat. Daar is die woorde wat jy nie kan vertaal nie. En emosies wat jy net in Afrikaans kan beskryf.” – Harry Kalmer Maar daar is ook soveel soorte Afrikaans…