Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Jaarlikse Argiewe: 2017

You are here:
  1. Tuis
  2. 2017

Danie du Toit: Maak musiek in regte Afrikaans

Danie du Toit: Maak musiek in regte Afrikaans

Kunstenaarsfokus, Luister ditDeur Afrikaans.com12 Desember 2017Lewer kommentaar

Aangename kennis Vriende en familie, toekomsdrome maar veral musiek, is die dinge wat Danie du Toit soggens uit die bed laat spring. Hy is een van die stigterslede van die gewilde musiekgroep Spoegwolf wat in 2012 gestig is. Danie het aan Hoër Jongenskool Paarl gematrikuleer en is tans besig met sy MA (Geskiedenis) aan die…

Liefdesverhale – ‘n bietjie goedvoel-terapie

Liefdesverhale – ‘n bietjie goedvoel-terapie

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com16 November 2017Lewer kommentaar

Met die vakansie om die draai, smag ons almal na ontvlugting. Ons is moeg vir slegte nuus oor die politiek en uitgeput na nog ʼn harde werksjaar, en wil vir ʼn rukkie net wegkom van alles en almal. Vir lesers is dit natuurlik makliker as vir ander, want ons kan tussen die blaaie van ʼn…

Kleinboer Die laaste Afrikaanse man in Yeoville 1

Kleinboer: Die laaste Afrikaanse man in Yeoville?

Lees dit, SkrywersfokusDeur Afrikaans.com3 Augustus 2017Lewer kommentaar

Skryf oor die Afrikaans in Kleinboer se buurt, vra die redakteur. Maar hier waar ek in die donker van die klein rolprentteater op die Kovsiekampus sit by die première van ‘n film oor Kleinboer se lewe, besef ek skielik: Kleinboer ís die Afrikaans in Yeoville – Ilse Salzwedel Dis ʼn Vrydagaand tydens die 2017 Vrystaatse…

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top