Wonderlus

Wonderlus speel af by ’n troue wat lelik ontspoor. Dit draai om die groep vriende wat die volgende oggend al die los drade van die vorige aand probeer bymekaartrek: ’n Bruidegom moet die liefde van sy lewe agternasit; die bruid moet probeer om haar hede te ontsnap en ’n kelnerin moet haar losknoop van haarself.

Vervaardigers: Zandré Coetzer, Scharl van der Merwe
Regisseur: Johan Cronjé
Rolverdeling: Mila Guy, Edwin van der Walt, Lea Vivier, Stiaan Smith, Simoné Nortmann, Beer Adriaanse, Lynelle Kenned, Ansu Visser, Adam Heyns, Marvin-Lee Beukes en Francois Jacob

Lokprent

Lees meer oor Afrikaanse films op Afrikaansefilms.com