VivA se Varsgebek-inisiatief

Stuur jou onopgetekende woord of jou sêding en dit word dalk opgeteken vir die nageslag. VivA se Varsgebek-inisiatief verseker dat ons taalskatte nie verlore raak nie. Stuur jou boodskap aan: sophia@viva-afrikaans.org Klik op die prentjie vir die antwoord.

In samewerking met VivA-Afrikaans en Maroela Media.