Ma se wysheid

Ons leer so baie by ons ma’s en dikwels word haar wyse woorde ons lewenskompas. Kan jy nog onthou?

Inskrywings vir Moedersdag – “Ma se wyshede” – is nou gesluit. Baie dankie vir jou deelname.