Welkom

Dit is die stigting vir bemagtiging deur Afrikaans (SBA) se visie om geletterde, selfonderhoudende en omgewingsbewuste gemeenskappe te vestig.

 

Jongste nuus

Die SBA se Zoȅ-leesprojek

Die SBA se Zoȅ-leesprojek, aangebied met die ondersteuning van die Dagbreektrust en Lapa, het op 25 Maart in die Noord-Kaap afgeskop met die opleiding van ’n aantal leesmammas.  Anzil Kulsen, projekkoȍrdineerder, het die projek besoek en lewer soos volg verslag: Johanna Kock, Evelene Beukes, Lucy Goliath en Valerie Titus Valerie Titus – Gariep “Sy lees … Lees meer

Korrek! Spel- en vasvrakompetisie

Skole in die Kaapse Wynlandonderwysdistrik het vanjaar weer baie goed saamgewerk en leerders ingeskryf vir die Korrek! Spel- en vasvrakompetisie. Hierdie kompetisie, wat ten doel het om die geletterdheidsvaardighede van graad 7-leerders te verbeter en innoverende onderrigmetodes te bied, het sedert 2010 met meer as die helfte skole vermeerder. Kringuitdunne het geskied soos aangedui in … Lees meer

Funda!
AFRIKAANSE e-Brosjure
English e-Brochure
NEDERLANDSE E-Broshure
LOK-Simposium Program
  • Media24
  • Naspers
  • Cultural Affairs
  • DGMT
  • Rupert Stigting
  • Die Burger
  • Het Jan Marais Nationale Fonds
  • Die Dagbreek