Klik op ‘n kategorie (aangedui in die blokkies). Dit vou uit en jy kan uitvind wie doen wat en waar jy kan aanklop om hulp en ondersteuning.

Afrikaanse taal en ondersteuning Hier is hulpmiddels, kletskamers, geskiedenis, projekte, meer oor onderrig en word jou taalvrae beantwoord.

  1. Wil jy meer weet oor die taalwet?
      Die Suid-Afrikaanse Talewet
  2. Skryf jy en wil jy saamgesels met medeskrywers?
      Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV)
  3. Hulpmiddels, ondersteuning, kursusse, kletskamers vir skrywers
      SA Vryskutskrywer
  4. Alles oor Afrikaans se taalgeskiedenis
      Afrikaanse Taalmuseum en –monument
  5. Wil jy meer weet oor Afrikaanse projekte wat kunstenaars, gemeenskappe en onderwysers ’n hupstoot gee?
      Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV)
  6. Meer oor onderrig in Afrikaans
    • Leerhulp – leesonderrig
    • Video’s en musiek vir die jeug
    • Gemeenskapsprojekte

      Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA)

  7. Op soek na vertalers, tolke of taalpraktisyns?
      Die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut (SAVI)
  8. Dié verklarende woordeboek praat soos jy praat
      Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)
  9. Wil jy meer weet oor die Afrikanergeskiedenis?
    • Klankargief en foto’s
    • Internetmuseum
    • Op soek na kitaardrukke of bladmusiek van FAK-liedjies? Hier is ’n elektroniese sangbundel
    • Udolpho Jeugplaas
    • Afrikaanse musiek en skoolprojekte
    • Sangfees

      Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniging (FAK)

  10. Skryf jy graag versies? Alles oor Afrikaanse digkuns vervat in ’n weblog
      Versindaba
  11. Taalvrae, taaltameletjies – hier kry jy die antwoord
    • VivA se Woordeboekportaal-app bied vanlyn toegang tot allerlei Afrikaanse woordeboeke

      Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)

  12. Leer beter spel in Afrikaans
      Beter Afrikaans
  13. Hulp vir onderrig van Afrikaanse taal- en letterkunde – internasionaal
      Die Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA)
  14. Bevordering van veeltaligheid binne die raamwerk van die Grondwet
      PAN-Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT)
  15. Skrywersorganisasie waar jy jou mening kan lug – internasionaal
      PEN Afrikaans (PEN Internasionaal)

Kultuurorganisasies Projekte wat kunstenaars, onderwysers en gemeenskappe bevorder, kultuurhistoriese inligting en ontwikkeling van toekomstige leiers.

  1. Wil jy meer weet oor Afrikaanse projekte wat kunstenaars, gemeenskappe en onderwysers ’n hupstoot gee?
      Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV)
  2. Eenstop-oplossing vir kultuurhistoriese en bewaringsverwante uitdagings
      Die Erfenisstigting (ES)
  3. Wil jy meer weet oor die Afrikanergeskiedenis?
    • Klankargief en foto’s
    • Internetmuseum
    • Op soek na kitaardrukke of bladmusiek van FAK-liedjies? Hier is ’n elektroniese sangbundel
    • Udolpho Jeugplaas
    • Afrikaanse musiek en skoolprojekte
    • Sangfees

      Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniging (FAK)

  4. Meer oor die Groot Trek en SA se pioniersgeskiedenis (1835 – 1854)
      Die Voortrekkermonument en Natuurreservaat (VTM)
  5. Hier word jongmense en toekomstige leiers ontwikkel deur kultuur, avontuur en die natuur
      Die Voortrekkers
  6. Hulle beywer hul vir die behoud van Afrikaans
      Vriende van Afrikaans (VVA)
  7. Hier word jongmense en toekomstige leiers ontwikkel deur kultuur, avontuur en die natuur
      Die Voortrekkers
  8. AGENDA
    ’n Afrikaanse organisasie ter bevordering van Afrikaanse debat. AGENDA bied jaarliks die nasionale Dink of Sink Universiteite-debatskompetisie aan.

    AGENDA bestuur die webtuiste www.debatwiki.co.za/wiki/ – ’n gratis hulpmiddel vir leerders en studente met inligting oor die teoretiese en praktiese toepassing van debat.  AGENDA publiseer ook voorbeeld-debatte op YouTube wat gratis beskikbaar is vir persone wat wil leer oor debat of wat eenvoudig belangstel in redevoering.
    Laastens, bied AGENDA jaarliks debatafrigtingskursusse om debatafrigters op skoolvlak met die nodige kennis en vaardighede toe te rus om debat by hul individuele skole te bevorder en te groei.

    Kontak: Daniël Eloff, direkteur en hoofbedryfsbeampte van die Afrikaanse Gemeenskaps- en Debataksie – +27 82 838 5290 / djeloff@agenda.net.za

Taalorganisasies Gesels oor alles taalverwant: van skrywers, digters, woordeboeke, tolke en vertalers tot onderrig, video’s en musiek.

  1. Skryf jy en wil jy saamgesels met medeskrywers?
      Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV)
  2. Alles oor Afrikaans se taalgeskiedenis
      Afrikaanse Taalmuseum en –monument (ATM)
  3. Wil jy meer weet oor Afrikaanse projekte wat kunstenaars, gemeenskappe en onderwysers ’n hupstoot gee?
      Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV)
  4. Meer oor onderrig in Afrikaans
    • Leerhulp – leesonderrig
    • Video’s en musiek vir die jeug
    • Gemeenskapsprojekte

      Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA)

  5. Op soek na vertalers, tolke of taalpraktisyns?
      Die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut (SAVI)
  6. Dié verklarende woordeboek praat soos jy praat
      Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)
  7. Hulp vir onderrig van Afrikaanse taal- en letterkunde – internasionaal
      Die Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA)
  8. Bevordering van veeltaligheid binne die raamwerk van die Grondwet
      PAN-Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT)
  9. Is Afrikaans jou trots? Wil jy die taal bevorder en beskerm?
      Die Afrikaanse Taalraad (ATR)
  10. 31. Skrywersorganisasie waar jy jou mening kan lug – internasionaal
      PEN Afrikaans (PEN Internasionaal)
  11. Taalvrae, taaltameletjies – hier kry jy die antwoord
    • VivA se Woordeboekportaal-app bied vanlyn toegang tot allerlei Afrikaanse woordeboeke

      Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)

Hulporganisasies Omgee-inisiatiewe, finansieel, studiebeurse; hulp aan skoolbeheerliggame, bejaardesorg; bevordering van jou regte.

  1. ‘n Burgerregte-organisasie wat hom beywer vir die gemeenskap (deel van Solidariteit Beweging)
      AfriForum
  2. Dis jou reg om Afrikaans te praat in die hof
      Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA)
  3. In maatskaplike nood?
    • Kinders, bejaardes, gestremdes

      Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF)

  4. Vir die Afrikaanse wiskundeonderwysers
    • Kort en lang kursusse

      Die Vereniging vir Afrikaanse Wiskundeonderwysers (VAW)

  5. Steun vir Afrikaanse onderwysers
    • Beroepsvoorligting
    • Opleidingsmateriaal

      Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU)

  6. Studiebeurse vir Solidariteitlede
      Die Afrikaanse Studiefonds
  7. Trek jy finansieel swaar?
      Helpende Hand
  8. ’n Rekenkundige, maar Afrikaans?
    • Ondersteuning en lesingsmateriaal

      Die Vereniging van Rekenmeesters vir Afrikaans (RVA)

  9. Genesing in Afrikaans
      Afrikaanse Geneeshere Vereniging (AGV)
  10. Bevorder die belange van die Afrikaanse boek
    • Skrywers, lesers, resensente, akademici, uitgewers

      Afrikaanse Skrywersunie

  11. Hulpmiddels, ondersteuning, kursusse, kletskamers vir skrywers
      SA Vryskutskrywer
  12. Netwerk en debatteer
    • Aktuele probleme en knelpunte

      Afrikanerbond

  13. Afrikaanssprekend in Nederland en Vlaandere?
      Afrinetwerk
  14. Wil jy ’n verskil maak in jou gemeenskap?
      Die Dameskring
  15. Op jou skool se beheerliggaam?
      FEDSAS
  16. Ouer a 50?
    • Bevorder en beskerm waardigheid en lewenskwaliteit
    • Sosiale sekuriteit

      Gryskrag

  17. Afrikanerwaardes en vennootskappe
      Rapportryerbeweging
  18. Netwerk en inligting in Nederland en Vlaandere
      SASNEV
  19. Wil jy werk vir Afrikaans sonder om voorskriftelik te wees?
      Vriende van Afrikaans
  20. Hulle praat namens die Afrikaanse sakegemeenskap
      Afri-Sake

Akademiese Organisasies Antwoorde op taalvrae, onderrighulp, ambagopleiding, menings, resensies en die bevordering van die wetenskap,kunste en kultuur.

  1. Taalvrae, taaltameletjies – hier kry jy die antwoord
    • VivA se Woordeboekportaal-app bied vanlyn toegang tot allerlei Afrikaanse woordeboeke

      Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)

  2. Meer oor onderrig in Afrikaans
    • Leerhulp – leesonderrig
    • Video’s en musiek vir die jeug
    • Gemeenskapsprojekte

      Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA)

  3. Aanlyntuiste vir Afrikaans
    • Afrikaanse materiaal, menings, resensies en bydraes

      LitNET Akademies

  4. Bevorder die wetenskap en die kunste
    • Tegnologie
    • Gebruik en gehalte van Afrikaans

      SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

  5. Is Afrikaans jou trots? Wil jy die taal bevorder en beskerm?
      Die Afrikaanse Taalraad (ATR)
  6. Skrywersorganisasie waar jy jou mening kan lug – internasionaal
      PEN Afrikaans (PEN Internasionaal)
  7. Wil jy met jou hande werk?
    • Privaat, tegniese opleidingsinstelling (ambagte)
    • Afrikaans as onderrigmedium
    • Inspireer
    • Diensbare, betroubare individue

      Sol-Tech

Ondersteuning in Afrikaans Afrikaanse speltoetser, kursusse, taaltameletjies, drama, aanlynvermaak, twiet en toet, ’n kletskompas (GPS).

  1. Is jou Afrikaanse spelling beroerd of tik jy net sleg?
    • Gratis, Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office
    • Geskoei op Afrikaanse Woordelys en Spelreëls

      WSpel

  2. Hulpmiddels, ondersteuning, kursusse, kletskamers vir skrywers
      SA Vryskutskrywer
  3. Wou jy nog altyd meer weet oor drama?
    • Afrikaanse kultuur- en drama-argief

      Afrikaanse Kontemporêre Drama-argief (AKD)

  4. Reis jy graag, maar verdwaal jy maklik?
    • Gratis GPS-toepassing (kletskompas)

      AfriForum-GPS

  5. Taalvrae, taaltameletjies – hier kry jy die antwoord
    • VivA se Woordeboekportaal-app bied vanlyn toegang tot allerlei Afrikaanse woordeboeke

      Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)