Kopkrappers

Die kompetisie is gesluit, maar moenie dat dit jou keer nie.

Kyk hoe vaar jy met hierdie lekker kopkrappers en daag jou slimkop-vriende uit om saam te speel!

Dankie aan Media24 vir hul ruim skenking van 10 kopieë elk van die HAT Taal- en Feitegids en My eerste HAT.