Afrikaans op die web

Wat die mond van vol is, loop die hart van oor

Kom netwerk in Afrikaans. Ons webkatalogus vervat ‘n magdom skakels na interessante webtuistes wat van nut is. Klik op ‘n afdeling vir ‘n lys van skakels wat jou soektog sal vergemaklik. Ons wil ons webkatalogus uitbrei. Stuur ‘n e-pos aan myafrikaans@afrikaans.com en laat weet ons waar ons kan aanvul en verbeter.

1. Afrikaanse nuus

Naam Webtuiste Beskrywing
Netwerk24 www.netwerk24.com ‘n Omvattende aanlyn-Afrikaanse nuusdiens waarvoor jy maandeliks ‘n subskripsie moet betaal om te gebruik.
Maroela Media www.maroelamedia.co.za ‘n Gratis Afrikaanse nuusdiens en aanlyn-kuierplek vir Afrikaanssprekendes.
Nuuskantoor www.nuuskantoor.co.za ‘n Gratis lekkerlees-nuuswebtuiste met nuus, ondersoekende artikels, sport en verhale uit die pen van ‘n verskeidenheid medewerkers.
Praag www.praag.co.za ‘n Afrikaanse nuuswebtuiste.

2. Afrikaanse koerante

Naam Webtuiste Beskrywing
Die Burger www.netwerk24.com Wes-Kaap
Volksblad www.netwerk24.com Vrystaat
Rapport www.netwerk24.com Nasionaal
Die Burger Oos-Kaap www.netwerk24.com Oos-Kaap
Beeld www.netwerk24.com Nasionaal
Die Son www.netwerk24.com Nasionaal
Die Son op Sondag www.netwerk24.com Nasionaal

3. Afrikaanse tydskrifte

Naam Webtuiste Beskrywing
Baba en Kleuter www.babaenkleuter.co.za ‘n Tydskrif oor ouerskap.
Weg! Ry & Sleep www.weg.co.za Vir die kampeerder en 4×4 -geesdriftiges
Tuis www.tuis.co.za Alles oor huis en tuin – van selfdoenprojekte tot raad en nuutste binnehuisversieringstyle en dekor.
Huisgenoot www.huisgenoot.com ‘n Afrikaanse allegaartjie van nuus, vermaak, resepte en leefstyl.
Kuier http://minikuier.co.za ‘n Tydskrif gerig op vroue met raad oor leefstyl, finansies, persoonlikhede en meer.
Landbouweekblad www.landbou.co.za Die Afrikaandse landboutydskrif.
Platteland www.weg.co.za Vir alles oor die Suid-Afrikaanse platteland – van leefstyl tot interessante plekke om te besoek.
Sarie Kos www.sarie.com/kos ‘nTweemaandelikse tydskrif gerig op smulpape en kosfundi’s. Hier kom jy alles te wete oor Suid-Afrikaanse kos en styl.
Sarie www.sarie.com Die langslewende Afrikaanse glansvrouetydskrif.
Vrouekeur www.vrouekeur.co.za ‘n Afrikaans leefstyltydskrif gerig op die moderne Suid-Afrikaanse vrou.
Rooi Rose http://www.rooirose.co.za ‘n Afrikaanse glanstydskrif vir Suid-Afrikaanse vroue oor mode, leefstyl, glanspersoonlikhede en finansies.
Taalgenoot www.atkv.org.za Taalgenoot is die amptelike kwartaallikse kultuurtydskrif van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV). Dit bied soveel meer as die tradisionele nistydskrif: boeiende, interessante stories en artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur en leefstyl, asook ‘n omvattende kyk na die werk van die ATKV.
De Kat www.dekat.co.za ‘n Afrikaanse glanstydskrif met omvattende artikels oor die Afrikaanse leefwêreld, glanspersone, kuns en fotografie.
SA Jagter http://www.sahunters.co.za ‘n Tweemaandelikse tydskrif gerig op jagters en wildplaaseienaars en -bestuurders.
Lig www.lig.bybelmedia.org.za/ ‘n Christelike tydskrif gerig op die gesin.
Finesse www.finessemag.co.za ‘n Leefstyl en inspirasietydskrif. Besoek ook www.voelgoed.co.za vir produkte.

4. Afrikaanse radio

Naam Webtuiste Beskrywing
RSG www.rsg.co.za Radio Sonder Grense (RSG) is ‘n ten volle Afrikaanse radiokanaal.
KFM www.kfm.co.za KFM bereik die Wes-Kaap en saai uit in Afrikaans en Engels.
Jacaranda 94.2 https://www.jacarandafm.com Jacaranda 94.2 saai uit in Pretoria en omgewing in Afrikaans en Engels.
Groot FM www.grootfm.co.za Groot FM is ‘n radiostasie met ‘n kommersiële basis en ‘n sterk gemeenskapsbelang, wat in Afrikaans uitsaai en die groter Pretoria-metropool bedien.
OFM www.ofm.co.za
www.ofm.streema.com
Afrikaans en Engelse radio in die Vrystaatomgewing.
Algoa FM www.algoafm.co.za Saai uit in Afriaans en Engels in die Oos-Kaap.
Pretoria FM www.pretoriafm.co.za Pretoria FM is ‘n gemeenskapgebaseerde radiostasie gevestig in Pretoria, Suid-Afrika. Hul programme is gerig op Afrikaners wat passievol is oor musiek
Radio Rosestad www.radiorosestad.co.za Radio Rosestad is ‘n moderne gemeenskapsradiostasie wat spontaan uit die geledere van die Afrikanerluisteraars van Bloemfontein ontstaan het.
Suid-Kaap Radio www.sfmstreek.co.za Kraakvars, positief en vol energie, dis waaroor SFM gaan. Hul saai uit in die Kaap en Karoo. Programme is propvol idees, plaaslike nuus en gebeure, internasionale brokkies asook taaltoffies, breinknopers, en vele kompetisies om luisteraars te vermaak.
Bosveld Stereo www.bosveldstereo.co.za Bosveld Stereo 107.5 FM, is ‘n gemeenskapsradiostasie vir die groter Hartbeespoort-, Brits-, Rustenburg-area.
Uitsaaines http://downsouthcountry.uitsaaines.co.za/ Uitsaaines is ‘n Afrikaanse Internet-radiostasie wat net Afrikaanse musiek speel en lewendige Afrikaanse programinhoud aanbied. Hulle gebruik omroepers van regoor die wêreld.
Ja.FM http://www.ja.fm/ Ja FM(Jacaranda Afrikaans) is ‘ninternetradio- enmusiek-gemeenskapswebtuiste watAfrikaansemusiek uitsaai.
Radio Suid-Afrika www.radiosuidafrika.com By Radio Suid-Afrika glo hul musiek is die grootste uitvinding ooit. Musiek bied die luisteraar die mees gevorderde vorm van klanke in formaat van opgeneemde musiek.
Hosa Radio www.hosaradio.com Afrikaanse radio vir alle smake.
Draadloos www.maroelamedia.co.za Radionuus, potgooie, radioverhale en vele meer.
Smile FM http://www.smile904.fm Kaapstad.
Heart FM http://www.1049.fm Wes-Kaap.
Tygerberg FM http://104fm.org.za Tygerberg-area – Wes-Kaap.
BOK Radio http://www.bokradio.co.za Wes-Kaap.
Overvaal Stereo http://www.overvaalstereo.co.za Potchefstroom, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, Parys, Leeudoringstad, Bothaville, Sasolburg, Carletonville, Fochville, Welverdiend, Heilbron, Kroonstad en Ventersdorp. Die sein kan ook so ver as Coligny, Odendaalsrus, Vanderbijlpark, Wolmaransstad, Welkom en Randfontein ontvang word.
Radio Kansel http://www.radiokansel.co.za Christelike radio.
Impact radio http://www.impactradio.co.za Gemeenskapsradio vir die groter Tshwane-gemeenskap.
Tuks fm http://www.tuksfm.co.za Pretoria.
Caledon FM http://www.caledonfm.co.za/ Caledon FM is jou omgee gemeenskapsradiostasie wat die Overbergstreek bedien.
Kosmos Stereo https://www.facebook.com/993FM-Kosmos-Stereo-120270898127460/timeline Kosmos Stereo dien die gemeenskap van Mpumalanga
Perron FM http://perronfm.co.za Perron 95.1 is die nuutste Radiostasie aan die Weskus en in die Swartland! Hul is geleë in Darling, 22 km vanaf die Atlantiese Oseaan.
Radio Overberg http://www.radiooverberg.co.za/ Die radiostasie vir die Overbergstreek.
Waterberg Stereo https://www.facebook.com/groups/40312654096/ ’n Radiostasie wat uitsaai in die groter Waterberg-area, Limpopo.
Lichvaal Stereo http://lichvaalstereo.co.za/ Sedert sy ontstaan in 2003 is Lichvaal Stereo ‘n plaaslike gemeenskapsradiostasie met ‘n reikwydte van ongeveer 100 km rondom Lichtenburg.

5. Afrikaanse TV

Naam Webtuiste Beskrywing
KykNET https://kyknet.dstv.com/South/home ‘n Afrikaanse TV-kanaal waarvoor jy maandeliks moet betaal.
Via www.viatv.co.za DStv-kanaal 147, gedryf deur Media24 en ‘n DStv-betaalkanaal.
ShowMax www.showmax.com ShowMax, die video-op-aanvraag-intekendiens wat gedurende Augustus 2015 in Suid-Afrika bekendgestel is, is flink besig om sy voetspoor te vergroot. Saam met kykNET Internasionaal, stel ShowMax nou eksklusief ongeveer 13 000 episodes van Afrikaanse TV-programme en flieks aan gehore in uitgesoekte lande in Noord-Amerika, Europa en Australasië deur middel van die internet beskikbaar.
SABC2 www.sabc2.co.za Afrikaanse TV op die Nasionale SABC-uitsender.
Hartland TV www.hartland.tv ‘n Suid-Kaapse TV-stasie wat plaaslike nuus aanbied en toerisme bevorder.

6. Oorsprong en geskiedenis van Afrikaans

Naam Webtuiste Beskrywing
Afrikaanse Wikipedia Geskiedenis van Afrikaans – Wikipedia ‘n Oorsig oor die ontstaan van Afrikaans.
Mieliestronk Oorsprong van Afrikaans – Mieliestronk’’ Omvattend oor die ontstaan van Afrikaans.
Atterbury Trust Atterbury Trust Wat leer die wêreld se taalgeskiedenis ons … Wat leer die wêreld se taalgeskiedenis ons oor die toekoms van Afrikaans?
Afrikander Die Geskiedenis van Afrikaans – De Afrikander Handelshuis Blitsfeite oor Afrikaans.
Oorsprong en geskiedenis van Afrikaans Full text of “Die Oorsprong van Afrikaans” – Internet Archive Opsomming: Geskiedenis van Afrikaans.
Afrikaans word 90 – Maroela Media Afrikaans 90: Afrikaans is ‘n taal van hoop | Maroela Media ‘n Viering van Afrikaans – Afrikaans word 90!
Doringboom – die ontstaan van Afrikaans Doringboom Tarentaal – die ontstaan van Afrikaans Uit ‘n ander hoek – die ontstaan van Afrikaans.
Die NP van Wyk Louw-sentrum Die groei van Afrikaans sedert 1910 tot ‘n volwaardige taal … Die groei van Afrikaans sedert 1910.
Afrikaanse Taalmuseum- en monument www.taalmuseum.co.za Die geskiedenis van Afrikaans.
Die oudste geskrewe Afrikaans http://www.letterkunde.up.ac.za/ Die ‘Al Qawal Al Matim’ (Isjmoeni se Betroubare Woord) is na bewering die oudste geskrewe Afrikaans en is in 1856 gepubliseer.
Alternatiewe uitkyk op die ontstaan van Afrikaans. http://afkinsider.com/
http://onstaal.blogspot.co.za/
https://af.wikipedia.org/
Nog bronne oor die ontstaan van Afrikaans.
Die Taalmuseum http://www.letterkunde.up.ac.za/ Die wortels van Afrikaans.
Germaanse wortels http://www.mieliestronk.com/ Mieliestronk.com se eie artikel oorwaar Afrikaans in die Germaanse taalfamilie inpasen hoe dit daaruit ontwikkel het.

7. Afrikaanse taal en ondersteuning

Naam Webtuiste Beskrywing
Volledige Talewet https://www.atkv.org.za/af/project/1194 Die Suid-Afrikaanse Talewet.
Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV) www.afrikaansetaalraad.co.za/afrikaanse-skrywersvereniging/ Die doel van dié inklusiewe skrywersorganisasie is om gemarginaliseerde, maar ook gevestigde skrywers, in een organisasie te verenig.
SA Vryskutskrywer www.savryskutskrywer.co.za Hier vind jy hulpmiddels, ondersteuning, kursusse en geleenthede vir werk vir Afrikaanse skrywers. Gewilde aanlyn-skryfkursusse en Afrikaanse kletskamers vir skrywers gee toegang tot die Afrikaanse beroepsmark.
Afrikaanse Taalmuseum en -monument www.taalmuseum.co.za Die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg en die Afrikaanse Taalmuseum in Pastorielaan, Paarl bied `n unieke geleentheid vir besigtigers om te deel in Afrikaans se taalgeskiedenis.
Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) www.atkv.org.za Die ATKV fokus al sy kuns- en kultuuraktiwiteite rondom taal en kultuur. Die hooffokusareas is taal, kuns, gemeenskappe en onderwys.
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (Sigbaar Afrikaans) (SBA) www.sbafrikaans.co.za Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) poog om geletterde, selfonderhoudende en omgewingsbewuste gemeenskappe deur die gebruik van Afrikaans te help vestig.
Die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut (SAVI) www.translators.org.za Die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut (SAVI) is ’n professionele organisasie vir taalpraktisyns in Suid-Afrika. Alle vertalers, tolke, teksredigeerders, proeflesers, teksresensente, terminoloë, kopieskrywers en enigiemand wat by die taalbedryf betrokke is, kan aansluit.
Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) https://woordeboek.co.za/

http://www.litnet.co.za/category/portale/wat-portaal/

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) is ’n omvattende sinchroniese verklarende woordeboek, d.w.s. primêr gerig op die huidige taalgebruik. So ’n woordeboek moet op ’n omvattende manier verslag doen van die woordeskat van Afrikaans.
Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) www.fak.org.za Die FAK is ‘n moderne kultuurorganisasie wat die hart van die Afrikaner-geskiedenis, -taal en -kultuur lewend hou en positief bevorder.
Versindaba www.versindaba.co.za ‘n Kollektiewe weblog vir die Afrikaanse digkuns. Hier kan jy gedigte deel en verken, resensies lees en publiseer. Hier is ook vertalings beskikbaar. Dis ‘n onafhanklike diens wat nie net weergee wat met Afrikaanse digkuns gebeur en beskikbaar is nie, maar ook bydra tot die ontwikkeling en groei daarvan.
Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) www.viva-afrikaans.org VivA is ‘n webtuiste waar alle taalvrae oor Afrikaans en die gebruik van Afrikaans beantwoord word.
Beter Afrikaans www.beterafrikaans.co.za Leer beter spel in Afrikaans.
Die Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA) www.iva.org.za IVA  se hooffokus is die ondersteuning van die onderrig van Afrikaanse taal- en letterkunde op akademiese vlak, maar ook van ander fasette wat die bevordering en uitbreiding van Afrikaans op internasionale vlak nastreef en bevorder.
PAN-Suid-Afrikaanse Taalraad (PANSAT) http://www.pansalb.org/ PANSAT se verantwoordelikheid is om die bewussyn van veeltaligheid as ‘n nasionale bate te bevorder en voorheen gemarginaliseerde tale aktief te bevorder en te ontwikkel.
PEN Afrikaans www.penafrikaans.litnet.co.za PEN Afrikaans is deel van PEN Internasionaal, ‘n skrywersorganisasie ter viering van letterkunde en meningsvryheid.

8. Opvoedkundig - voorskools

Naam Webtuiste Beskrywing
Afrikaanse Taalraad http://afrikaansetaalraad.co.za/ Die ATR is ʼn inklusiewe organisasie wat alle mense rondom Afrikaans saamsnoer.
Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge http://www.fak.org.za/ Die FAK bestaan reeds sedert 1929, en het ook ‘n program vir die bevordering van Afrikaans onder die jeug.
FEDSAS: Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole http://www.fedsas.org.za/ FEDSAS is die nasionale verteenwoordigende organisasie van skole-beheerliggame. Sy grootste doelwit is om die hoogste, internasionaalerkende onderwysstandaarde in openbare skole-lede te handhaaf en uit te bou.
SA Onderwysersunie http://www.saou.co.za/ Die SAOU is sekerlik een van die mees gevestigde organisasie in die onderwys in die land.
Skoleondersteuningsentrum (SOS) https://helpendehand.co.za/skoleondersteuningsentrum/ Solidariteit Helpende Hand se SOS bied praktiese opleiding en hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers wat Wiskunde en Afrikaans aanbied .
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) www.sbafrikaans.co.za Die SBA se hoofdoel is die bemagtiging van arm gemeenskappe om deur geletterheidsontwikkeling ‘n pad na selfonderhouding te kan stap.
Virtuele Instituut vir Afrikaans http://viva-afrikaans.org VivA is ‘n navorsingsinstituut en diensverskaffer vir Afrikaans in digitale kontekste wat hom daarvoor beywer om die gebruik en gehalte van Afrikaans plaaslik en internasionaal uit te bou.
Vriende van Afrikaans https://www.facebook.com/ Die VVA beywer hom vir die beskerming en behoud van Afrikaans in al sy vorme.

9. Hulp in die klaskamer

Naam Webtuiste Beskrywing
Aanlyn speltoetser http://blog.tiaan.com/ Volg hierdie maklike stappe om Tiaan Geldenhuys se gratis speltoetser vir Afrikaans af te laai.
Afrikaans-Afrikaans http://afrikaans-afrikaans.weebly.com/ ‘n Taalonderwyser en assesseerder in die Matriek-eindeksamen deel vraestelle en lesplanne van Gr 10 – 12.
Allegaartjie http://allegaartjie.weebly.com/ Gerig op die onderrig van letterkunde vir hoërskoolleerders in privaatskole wat die kurrikulum van die Onafhanklike Onderwysraad (IEB) volg.
Departement van Basiese Onderwys http://www.education.gov.za/ Dis dikwels die beste om by die oorspronklike bron om hulp aan te klop.
Die Ekonomie Blog https://ekonomieblog.me/ Dr Waldo Krugell van die NWU se Skool vir Ekonomie op die Potch-kampus se blog vir leerders van Gr 10 -12.
E-Classroom http://e-classroom.co.za/ ‘n Versameling e-leer-hulpbronne (belyn met die KABV) vir Gr R-12.
Edmodo https://www.edmodo.com/ ‘n Opvoedkundige webtuiste (ook op tablette en selfone beskikbaar) in die formaat van ‘n sosiale netwerk.
Fanie Viljoen http://www.fanieviljoen.co.za/ Die webtuiste van die skrywer Fanie Viljoen, wie se Onderwêreld vanaf 2017 die voorgeskrewe werk is vir Matriek, het agtergrondinligting, besprekings, resensies en video’s.
Huisgenoot in die Klaskamer http://klaskamer.huisgenoot.com/ Die oudste tydskrif in die land is bekend vir die uitstekende opvoedkundige materiaal wat in die tydskrif verskyn.
Klasgids vir Afrikaans-onderwysers https://www.facebook.com/ ‘n Gesamentlike projek van Lapa Uitgewers en die ATKV.
KlasKamer (Litnet) http://www.litnet.co.za/ Litnet se KlasKamer is propvol skakels vir almal wat betrokke is of belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool.
Lapa Uitgewers https://www.lapa.co.za/ Die uitgewer maak klasgee en klas loop baie maklik met omvattende gidse vir onderwysers en leerders.
Mieliestronk http://www.mieliestronk.com/ Die moeder van Afrikaanse ensiklopedieë dek letterlik elke liewe onderwerp onder die son.
Mr V’s Classroom Companion http://mnrvermeulen.blogspot.co.za/ Nog ‘n omvattende webtuiste propvol (gratis) hulpbronne; van vraestelle en lesidees, tot werkkaarte en video’s om klasgee makliker en interessanter te maak.
My klaskamer https://juffer.wordpress.com/ Die blog van ‘n laerskoolonderwyseres (met ervaring van leerders op die Outisme-spektrum), waar sy lesplanne en -idees deel en jy werkkaarte kan aflaai en uitdruk. Gerig op die Grondslagfase.
Onderwysblad (SBA) http://spa.lumidevx.co.za/ Nuus oor die onderwys en skakels na verskeie hulpbronne om gehalte-onderrig te bevorder en onderwysers en leerders se lewe te vergemaklik.
Onnies Online http://www.onniesonline.co.za/ Die tuiste van ‘n omvattende reeks hulpbronne, idees en inspirasies vir onderwysers op alle vakgebiede.
Quanta Books Studiegidse http://quantabooks.co.za/ Studiegidse te koop vir Fisiese Wetenskappe, Graad 10 – 12.
Quizlet https://quizlet.com/ Vasvrae waaraan die hele klas kan deelneem.
SparkleBox – Teaching Resources http://www.sparklebox.co.uk/ ‘n Reeks plakkate, baniere en infografika vir laerskoolklasse wat teen betaling afgelaai kan word.
Storiewerf http://www.storiewerf.co.za/ ‘n Kuierplek vir jong skrywers en lesers, met lekker leesstof, nuus oor boeke en stories.
Taalsentrum van die Universiteit van Stellenbosch http://www0.sun.ac.za/ Die webtuiste is eintlik gerig op taalpraktisyns, maar die magdom hulpbronne en skakels (o.m. tegniese woordeboeke en ‘n Taal-stylgids) is handig vir onderwysers en leerders.
Teacha! https://teachingresources.co.za/ ‘n Digitale markplein waar onderwysers hulpmiddels kan koop en ook hul eie werk kan verkoop.
WorksheetCloud http://www.worksheetcloud.com/ ‘n Stewige versameling tweetalige werkkaarte en toetse in Wiskunde, Natuurwetenskappe, Afrikaans en Engels.
Wspel – gratis speltoetser vir Microsoft Office https://wspel.wordpress.com/ Met meer as 526 000 woorde in die woordelys en nog duisende ander in die Autocorrect-funksie, is hierdie sekerlik die grootste speltoetser vir Afrikaans.

10. Slyp jou kennis

Naam Webtuiste Beskrywing
Beter Afrikaans http://www.beterafrikaans.co.za/ Die webtuiste is vir almal wat probleme met alledaagse spelling het.
Language Apps: Afrikaans http://languageapps.org/ Gratis aanlynlesse vir jonger kinders of diegene wat basiese Afrikaans wil aanleer om hulself te kan help.
Open Languages: Afrikaans http://www.openlanguages.net/ ‘n Volledige kursus om Afrikaans gratis aanlyn aan te leer.
Wiki How to do anything … Learn to speak Afrikaans http://www.wikihow.com/ Stuur gerus aan vir jou anderstalige vriende wat dit oorweeg om Afrikaans aan te leer.

11. Kompetisies vir leerders

Naam Webtuiste Beskrywing
Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) Kultuurprojekte:
https://www.atkv.org.za/
Bykans ‘n derde van die ATKV se magdom kultuurprojekte is spesifiek gerig op skole en leerders; en sluit ‘n paar kompetisies in.
Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) Afrikaans-Olimpiade:
https://www.atkv.org.za/
Nog ‘n projek van die ATKV gerig op skole en leerders.
Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) http://www.fak.org.za/ Die FAK bied jaarliks die Afrikaanse Skole-ekspo aan vir leerders in Suid-Afrika en Namibië.
Litnet: Kuberklas Kreatief http://www.litnet.co.za/ Vir diegene wat nog altyd daarvan gedroom het om hul skryfwerk te publiseer, bied Litnet ‘n kuberklas aan vir talentvolle leerders.
Nasionale Skynhofkompetisie vir Skole http://www.up.ac.za/ ‘n Redelike jong kompetisie (in 2012 vir die eerste keer gehou) wat aan leerders geleentheid bied om hul navorsings-, skryf- en mondelinge forensiese vaardighede te ontwikkel.
Suid-Afrikaanse Taalbond http://www.sataalbond.co.za/ Die welbekende jaarlikse Taalbond Tweetaligheidseksamen bestaan reeds sedert 1953.

12. Woordeboeke

Naam Webtuiste Beskrywing
Afrikaanse Woordelys en Spelreëls www.woordelys.co.za Afrikaanse Woordelys en Spelreëls
Woordeboek van die Afrikaanse Taal www.woordeboek.co.za Die mees omvattende weerspieëling van die Afrikaanse woordeskat.
PharosAanlyn – Reken op ons woord www.pharosaanlyn.co.za PharosAanlyn is ‘n versamelpunt vir algemene en vakwoordeboeke op die internet. Dit bied ‘n eenstop-naslaanbron vir enigiemand wat effektief in Afrikaans en Engels wil kommunikeer.
Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal https://longman-hat.co.za/ ‘n Verklarende Handwoordeboek vir Afrikaans.
Longman-HAT Eng-Afr/Afr-Eng School Dictionary https://longman-hat.co.za/ Woordeboeke wat jy op jou rekenaar, tablet of selfoon kan raadpleeg.
HAT Afrikaanse Skoolwoordeboek https://longman-hat.co.za/ Woordeboeke wat jy op jou rekenaar, tablet of selfoon kan raadpleeg.
HAT Feitegids https://longman-hat.co.za/ Woordeboeke wat jy op jou rekenaar, tablet of selfoon kan raadpleeg.
HAT Taalgids https://longman-hat.co.za/ ’n Taalportaal spesiaal vir Afrikaansonderwysers en -leerders.

13. Universiteite wat Afrikaans as vak aanbied (binneland)

Naam Webtuiste
Nelson Mandela Metropolitan Universiteit http://www.nmmu.ac.za/
UNISA http://www.unisa.ac.za/default.html
Noordwes-Universiteit http://www.nwu.ac.za/af
Universiteit van Stellenbosch http://www.sun.ac.za/home.aspx
Universiteit van Pretoria http://www.up.ac.za
Universiteit van KwaZulu-Natal http://www.ukzn.ac.za/
Universiteit van Kaapstad http://www.uct.ac.za
Universiteit van Johannesburg https://www.uj.ac.za/Pages/default.aspx
Universiteit van Fort Hare http://www.ufh.ac.za/
Universiteit van die Vrystaat http://www.ufs.ac.za/

14. Universiteite wat Afrikaans as vak aanbied (buiteland)

Naam URL
Adam Mickwicz University Poznan https://international.amu.edu.pl/
Universiteit Leiden http://hum.leidenuniv.nl/atc
University of Milwaukee,Wisconsin http://www.openlanguages.net/afrikaans
University of Nambia http://www.unam.edu.na/
Universiteit Gent http://www.afrikaans.ugent.be/
Universiteit Antwerpen https://www.uantwerpen.be
Universiteit Olomouc http://www.upol.cz/

15. Studeer in Afrikaans

Naam Webtuiste
Universiteit van Stellenbosch http://www.sun.ac.za/home.aspx
Universiteit van die Vrystaat http://www.ufs.ac.za/
Universiteit van Pretoria http://www.up.ac.za
Noordwes-Universiteit (Potchefstroom-kampus) http://www.nwu.ac.za/
Akademia https://akademia.ac.za/ Akademia as ʼn inisiatief wat dien as ʼn privaatverskaffer van hoër onderwyskwalifikasies.
Sol-Tech http://www.sol-tech.co.za/ Sol-Tech is ʼn privaat tegniese opleidingsinstelling wat Afrikaans as onderrigmedium gebruik.

16. Afrikaanse kultuurorganisasies

Naam Webtuiste Beskrywing
Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) www.atkv.org.za Die ATKV is die grootste Afrikaanse kultuurorganisasie in Suid-Afrika. Die geesdrif vir Afrikaans en vir diegene vir wie Afrikaans saak maak, leef deur die talle projekte waardeur Afrikaanse kunstenaars,  gemeenskappe en onderwysers ‘n hupstoot kry.
Die Erfenisstigting (ES) www.es.org.za Met meer as 20 jaar ervaring op die gebied van Erfenisbewaringsbestuur, museum- en argiefbestuur en gespesialiseerde navorsing bied die Erfenisstigting (ES) ‘n eenstop-oplossing vir al jou kultuurhistoriese en bewaringsverwante uitdagings.
Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) www.fak.org.za Die FAK is ‘n moderne kultuuroganisasie wat die hart van die Afrikaner-geskiedenis, -taal en -kultuur lewend hou en positief bevorder.
Die Voortrekkermonument en Natuurreservaat (VTM) www.vtm.org.za Die Voortrekkermonument is opgerig om die Groot Trek en Suid-Afrika se pioniersgeskiedenis  tussen 1835 en 1854 te herdenk.  Dis ‘n kultuur-historiese besienswaardigheid en die Bloedrivier Erfenisterrein word van hier bestuur.
Die Voortrekkers www.voortrekkers.co.za Van koers hou deur die veld, tot navigeer deur die landskappe van Suider-Afrika, kweek die Voortrekkers goedtoegeruste jongmense vir die werklikhede van vandag en uitsonderlike leiers vir die uitdagings van môre.
Vriende van Afrikaans (VVA) www.atkv.org.za Vriende van Afrikaans is afdeling van die ATKV wat werk vir die beskerming en behoud van Afrikaans in al sy vorme.

17. Afrikaanse taalorganisasies

Naam Webtuiste Beskrywing
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) http://www.taalmuseum.co.za/ Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) is ‘n inklusiewe instelling wat hom daarvoor  beywer dat alle Suid-Afrikaners Afrikaans respekteer en waardeer. In hierdie gees werk die ATM hard daaraan om Afrikaans veral onder die jeug en nie-moedertaalsprekers aan te moedig en te ondersteun.
Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) www.atkv.org.za Die ATKV is die grootste taal- en kultuurorganisasie in Suid-Afrika. Die geesdrif vir Afrikaans en vir diegene vir wie Afrikaans saak maak, leef deur die talle projekte waardeur Afrikaanse kunstenaars,  gemeenskappe en onderwysers ‘n hupstoot kry.
Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) www.sbafrikaans.co.za Die SBA bemagtig leerders, vroeë skoolverlaters en volwassenes met behulp van geletterdheids- en vaardigheidsaksies en bou aan die hoër funksies van Afrikaans.
Die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut (SAVI) http://translators.org.za Die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut (SAVI) is ’n professionele organisasie vir taalpraktisyns in Suid-Afrika.
Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) https://woordeboek.co.za/ Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) is ’n omvattende sinchroniese verklarende woordeboek, primêr gerig op die huidige taalgebruik. So ’n woordeboek moet op ’n omvattende manier verslag doen van die woordeskat van Afrikaans.
Die Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA) www.iva.org.za IVA is ’n organisasie sonder winsoogmerk wat as ’n selfstandige afdeling optree binne die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die hoofdoel is om ’n internasionale netwerk ter bevordering van wêreldwye skakeling van sake wat Afrikaans raak, te vestig.
Die Afrikaanse Taalraad www.afrikaansetaalraad.co.za Die Afrikaanse Taalraad werk saam met lidorganisasies om Afrikaans te bevorder en te beskerm en om alle sprekers en gebruikers van Afrikaans te bemagtig.
PEN Afrikaans www.penafrikaans.litnet.co.za PEN Afrikaans is deel van PEN Internasionaal, ‘n skrywersorganisasie ter viering van letterkunde en meningsvryheid.
Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) www.viva-afrikaans.org VivA is ‘n webtuiste waar alle taalvrae oor Afrikaans en die gebruik van Afrikaans beantwoord word.

18. Afrikaanse hulporganisasies

Naam Skakel Beskrywing
AfriForum https://www.afriforum.co.za/tuis/ AfriForum is ʼn burgerregte-organisasie wat deel van die Solidariteit Beweging vorm en buite die werksplek op nasionale en plaaslike vlak die impak van die huidige politieke realiteite op Afrikaners hanteer en probeer beïnvloed. Die organisasie se uitgangspunt is die bevordering van wedersydse erkenning en respek tussen gemeenskappe.
Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA) www.vra.co.za Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA) is ‘n vereniging van Afrikaanse regslui wat in die eerste plek die belange van Afrikaans en die sprekers van Afrikaans in die regspleging bevorder.
Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) www.savf.co.za Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) sorg sedert 1904 vir Suid-Afrikaanse gesinne en individue in maatskaplike nood. Vele programme maak voorsiening vir kinders in slegte omstandighede en daar word omgesien na bejaardes en gestremdes in nood.
Die Vereniging vir Afrikaanse wiskunde-onderwysers (VAW) www.skoolwiskunde.co.za Die Vereniging vir Afrikaanse wiskunde-onderwysers (VAW) is ‘n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand en bied kort en lang kursusse aan vir Afrikaanse wiskunde-onderwysers wat wil groei in hul beroep.
Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) www.saou.co.za Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) is ‘n beroepsliggaam wat steun gee aan Afrikaanse onderwysers en ‘n  verskeidenheid dienste lewer – van beroepsvoorligting aan kinders tot opleidingsmateriaal aan onderwysers.
Die Afrikaanse Studiefonds www.helpendehand.co.za/studiefonds/ Die Solidariteit Helpende Hand Studiefondssentrum is in 2003 gestig om studiebeurse beskikbaar te maak vir Solidariteitlede en hul kinders.
Helpende Hand www.helpendehand.co.za Helpende Hand help Afrikaanssprekendes wat geldelik swaarkry.
Die Vereniging van Rekenmeesters vir Afrikaans (RVA) www.rva.org.za Die Vereniging van Rekenmeesters vir Afrikaans (RVA) gee ondersteuning aan Afrikaanse mense in die rekenkundige beroep en maak lesingmateriaal beskikbaar.
Afrikaanse Geneeshere Vereniging (AGV) www.agv.co.za Die doelstellings van die AGV is: Om Afrikaans te bevorder op alle vlakke in die samelewing waar geneeskunde ter sprake is.
Afrikaanse Skrywersunie loods.asu@gmail.com Die Afrikaanse Skrywersunie is ‘n vereniging vir die bevordering van die belange van die Afrikaanse boek en betrekking van skrywers, lesers, resensente, akademici en uitgewers.
SA Vryskutskrywer www.savryskutskrywer.co.za Hier vind jy hulpmiddels, ondersteuning, kursusse en geleenthede vir werk vir Afrikaanse skrywers. Gewilde aanlyn-skryfkursusse en Afrikaanse kletskamers vir skrywers gee toegang tot die Afrikaanse beroepsmark.
Afrikanerbond www.afrikanerbond.co.za Die Afrikanerbond is ʼn belange-organisasie vir Afrikaners wat ʼn netwerkgeleentheid daarstel waardeur kundigheid ontsluit kan word en debat gestimuleer word. Dit stel die Afrikanerbond in staat om aktief met die regering van die dag te skakel ten einde werkbare oplossings vir aktuele probleme en knelpunte te ontwikkel.
Afrinetwerk www.Afrikaansetaalraad.co.za Afrinetwerk is ‘n inisiatief wat aandag vestig op die posisie van die Afrikaanssprekende minderheid in Nederland en Vlaandere.
Die Dameskring www.dameskring.co.za Geïnspireerde Afrikaanssprekende Christenvroue maak as leiers ‘n verskil in hul gemeenskappe en in die breër Suid-Afrika. Die Dameskring is ‘n kultuurorganisasie vir Afrikaanssprekende Christenvroue.
FEDSAS www.fedsas.org.za FEDSAS is die nasionale verteenwoordigende organisasie van beheerliggame.  FEDSAS is besig om verhoudinge met alle belangegroepe in die onderwys te vestig en uit te bou.
Gryskrag www.gryskrag.co.za Gryskrag se visie is om die waardigheid, lewenskwaliteit en sosiale sekuriteit van diegene ouer as 50 te beskerm en te bevorder. Gryskrag se missie is om sy lede ten alle tye op hoogte te hou van die nuutste verwikkelinge wat hul belange beïnvloed..
Rapportryerbeweging http://www.rapportryers.co.za/ Die Rapportryerbeweging se doel en strewe is om as Beweging uit eie reg maar ook in samewerking met ander organisasies van die Afrikanerkultuurhuishouding deur middel van strategiese vennootskappe hierdie waardes na te streef.
SASNEV www.sasnev.co.za SASNEV ontwikkel ‘n inligtingsgemeenskap ter wille van Nederlandse en Vlaamse groepebemarking en deur te netwerk en saam te werk aan aanvraaggedrewe projekte.
Vriende van Afrikaans https://www.atkv.org.za/Taal/Vriende-van-Afrikaans Vriende van Afrikaans is ‘n groep wat werk vir Afrikaans. Hulle is nie polities, seksisties, rassisties of godsdiensvoorskriftelik nie. Kortom, almal wat wil saamwerk, is welkom.
Afri-Sake www.afrisake.co.za Afri-Sake is gestig om die Afrikaanse gemeenskap in die sakewêreld op te roep tot deelname aan die openbare debat en om as spreekbuis vir die Afrikaanse sakegemeenskap op te tree.

19. Afrikaanse akademiese organisasies

Naam Webtuiste Beskrywing
Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) www.viva-afrikaans.org.za VivA is ‘n webtuiste waar alle taalvrae oor Afrikaans en die gebruik van Afrikaans beantwoord word.
Stigting vir die Bemagtiging van Afrikaans (SBA) http://spa.lumidevx.co.za/ Die SBA bemagtig leerders, vroeë skoolverlaters en volwassenes met behulp van geletterdheids- en vaardigheidsaksies en bou aan die hoër funksies van Afrikaans. Geletterdheid en kritiese denke onder Afrikaansprekendes is SBA se hoofdoel.
LitNet Akademies www.litnet.co.za LitNet is ‘n aanlyntuiste vir mense met ‘n hart vir Afrikaans. Oorspronklike Afrikaanse materiaal, menings en bydraes word gepubliseer en ‘n oopheid vir ‘n wyer leefwêreld en kultuur word aangemoedig.
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns www.akademie.co.za Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is ‘n multidissiplinêre organisasie. Die doel is die bevordering van die wetenskap, die tegnologie en die kunste, asook die bevordering van die gebruik en gehalte van Afrikaans.
Die Afrikaanse Taalraad www.afrikaansetaalraad.co.za Die Afrikaanse Taalraad werk saam met lidorganisasies om Afrikaans te bevorder en te beskerm en om alle sprekers en gebruikers van Afrikaans te bemagtig.
PEN Afrikaans www.penafrikaans.litnet.co.za PEN Afrikaans is ’n skrywersvereniging geaffilieer by PEN Internasionaal – ’n organisasie wat in 1921 in Londen gestig is en hom sedertdien wêreldwyd in meer as 145 sentrums vir die bevordering van letterkunde en vryheid van uitdrukking beywer.
Sol-Tech http://www.sol-tech.co.za Sol-Tech is ʼn privaat tegniese opleidingsinstelling wat op Christelike waardes gefundeer is en Afrikaans as onderrigmedium gebruik. Sol-Tech bied formele opleiding in die volgende ambagte aan: Elektrisiën, meulmaker, dieselwerktuigkundige, passer-en-draaier, sweiser, passer en gereedskap- en setmaatmaker. Die kollege beoog om mettertyd kursusse in ander skaars vaardighede ook aan te bied. Die hoofkampus is in Kirkney, Pretoria, geleë. Die personeel van Sol-Tech fasiliteer die onderrig van N1- en N2-vakke op die perseel van HTS Tuine.

20. Trusts en fondse

Naam Skakel Beskrywing
Cordis Trust –
Gedenktrust vir Mardene Marais
www.cordistrust.co.za/ Die doelwitte van die trust is deernisprojekte (Teater van die lewe), skeppende Afrikaans (Afrikaanse woordkuns) en die bevordering van geestelike werk (Boodskap van hoop). Dit word deur die trustees met behulp van medewerkers gefasiliteer.
Het Jan Marais Nationale Fonds www.hetjanmarais.co.za Die Fonds fokus op die belange van die Afrikaanssprekendes van Suid-Afrika, met klem op die behoud en uitbou van die Afrikaanse taal en kultuur landwyd in alle bevolkingsgroepe, en met voorkeur aan die bevordering van die materiële en geestelike welsyn van die bevolking van die Stellenbosse distrik (bv. werkskepping, die bestryding van armoede, bevordering van kultuur, omgewingsbewaring en hulp aan skole, hospitale en inrigtings vir bejaardes en gestremdes).
Atterbury Trust www.atterburytrust.org Die Atterbury Trust ken beurse vir tersiêre studies aan minderbevoorregte studente toe. Die belangrikste kriteria vir die toestaan van hierdie beurse is finansiële behoeftigheid en geïdentifiseerde potensiaal. ’n Verdere doelstelling van die trust is om Afrikaanse skole en kleuterskole in mindergegoede, westelike voorstede van Pretoria finansieel te ondersteun met die instandhouding en opgradering van fasiliteite, asook met die subsidiëring van salarisse van onderwysers.
Dagbreek Trust astridd@midrand-estates.co.za Die doelstelling van Dagbreek Trust is die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur deur finansiële ondersteuning aan effektiewe instansies en geleenthede en/of die inisiëring van Suid-Afrikaanse projekte in die Afrikaanse taal- en kultuuromgewing.
Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO) astridd@midrand-estates.co.za Die doelstelling van die TAO is die bevordering van volhoubare Afrikaanse onderwys deur finansiële ondersteuning aan effektiewe vennootskappe of die inisiëring van toepaslike Sui-Afrikaanse projekte in die onderwys.
Afrikaanse Studiefonds http://helpendehand.co.za/ Die Solidariteit Helpende Hand Studiefondssentrum is in 2003 gestig om studiebeurse beskikbaar te maak vir Solidariteitlede en hul kinders.
Rapport Onderwysfonds (ROF) https://www.facebook.com/RapportOnderwysFonds Die Rapport Onderwysfonds ondersteun enigiemand wat in Afrikaans wil klasgee en vir wie onderwys ‘n roeping en passie is. Studielenings en -beurse word aangebied met die doel om Afrikaans se plek op die Suid-Afrikaanse taallandskap uit te brei en te versterk.
FW de Klerk Stigting www.fwdeklerk.org Die FW de Klerk Stigting bevorder en beskerm FW de Klerk se presidensiële nalatenskap deur dít waarvoor hy gewerk het tydens sy presidensie, te steun.
Langenhoven Gedenkfonds www.cjlangenhoven.co.za Lenie Langenhoven het tot met haar dood in 1950 in Arbeidsgenot op Oudtshoorn aangebly nadat CJ Langenhoven reeds in 1932 oorlede is. Kragtens haar testament het Arbeidsgenot dáárna volksbesit geword. Die Langenhoven Gedenkfonds is toe onder voorsitterskap van doktor EG Jansen gestig

21. Ondersteuning in Afrikaans

Naam Webtuiste Beskrywing
WSpel www.wspel.co.za WSpel is ‘n gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office. Dit is die grootste Afrikaanse speltoetser ter wêreld, wat voldoen aan die spelwyse van die jongste Afrikaanse Woordelys en Spelreëls. Nuwe of ongeneemde woorde word gereeld bygewerk. Hierdie speltoetser kan meeste woorde saamvoeg of skei waar nodig en anglisistiese woorde en frases vervang met korrekte Afrikaanse woorde of frases. Daar word selfs onderskeid getref tussen woorde as dit in sinsverband getik word en plaas die skryftekens outomaties sonder die gebruik van die alt + syferkodes. Enigeen mag dit gratis gebruik en aflaai.
SA Vryskutskrywer www.savryskutskrywer.co.za Hier vind jy hulpmiddels, ondersteuning, kursusse en geleenthede vir werk vir Afrikaanse skrywers. Gewilde aanlyn-skryfkursusse en Afrikaanse kletskamers vir skrywers gee toegang tot die Afrikaanse beroepsmark.
Afrikaanse Kontemporêre Drama-argief (AKD) www.akda.co.za AKD is die Afrikaanse kultuur- en drama-argief.
AfriForum-GPS https://play.google.com/ Dis ‘n gratis GPS-toepassing (kletskompas) wat jou reise lekkerder maak.  Steve Hofmeyr is die komiese bekdrywer.
Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) www.viva-afrikaans.org Die Virtuele Instituut vir Afrikaans dien as navorsingsliggaam en verskaffer van ‘n verskeidenheid reeks dienste (woordeboeke, speltoetsers, taaladvies, kompetisies, speletjies en meer) met tegnologie as voerbron.
Blik.co.za Blik.co.za www.Blik.co.za is ‘n skakelingsversamelingsblad wat die internet deursoek vir Afrikaanse inhoud en skakels daarheen plaas. Lesers kry dus onmiddellike toegang tot die beste Afrikaanse aanlyn-vermaak – blogs, nuusblaaie en video’s, gerieflik, op een plek.

23. Afrikaanse vermaak

Naam Webtuiste Beskrywing
Idees Vol Vrees https://www.facebook.com/ideesvolvrees Met  240 000 ‘likes’ spreek  hierdie Facebookblad duidelik tot ‘n magdom Afrikaanse mense.  Dis ‘n versameling van elektroniese spotprente deur grafiese ontwerpkunstenaar Kobus Galloway wat sy kuns met slim woordspelings kombineer.
Roekeloos www.roekeloos.co.za Hier vind jy inligting oor Afrikaanse boeke en allerlei vermaak, kuns, Afrikaanse trivia en meer.
Woes www.woes.co.za Woes.co.za is ‘n kreatiewe platform vir Afrikaans waar Afrikaanse skrywers hulle talent kan slyp en uitleef en om ‘n gemeenskap van Afrikaanse skeppers te kweek.
Peterjasie http://www.peterjasie.co.za/ Afrikaanse inhoud – van lekkerleesartikels, sommer ‘n hele klomp tradisionele Afrikaanse resepte, foto’s, grappe, ‘n nuusbrief … en dis net die begin!
Nuwe Afrikaanse flieks en musiek www.pietercloete.com Resensies, bekendstellings en aankondigings oor die nuutste Afrikaanse musiek en flieks.
Afrikaanse musiek www.liedjie.com Afrikaanse speellyste.
Afrikaanse Top 20 www.maroelamedia.co.za Weeklikse Afrikaanse Top 20.
Fliekrubrieke www.rsg.co.za Leon van Nierop se weeklikse fliekrubriek.
Huisgenoot https://www.netwerk24.com/Huisgenoot/vir-die-lekker Nuutste Afrikaanse flieks – onderhoude/resensies en nuwe uitreikings.
Alles in Flieks -Maroela Media http://maroelamedia.co.za/kategorie/vermaak/flieks/ Maroela Media oor flieks.
Alles in Teater – Maroela Media http://maroelamedia.co.za/kategorie/vermaak/teater/ Maroela Media oor alles in teater.
Die aanlyn-argivering van Suid-Afrikaanse teater  – Litnet http://www.litnet.co.za/die-aanlyn-argivering-van-suid-afrikaanse-teater/ Navorsingswerk oor Afrikaanse teater.
Kuns, musiek en teater – Roekeloos www.roekeloos.co.za Roekeloos lig in en vermaak met inhoud oor die nuutste Afrikaanse musiek, flieks en teaterproduksies.
Interaktiewe blokkiesraaisels http://www.mieliestronk.com/B1ac.html Blokkiesraaisels.

24. Koop Afrikaans

Naam Webtuiste Beskrywing
Die Afrikander http://afrikander.com/ Dis ‘n webtuiste waar jy oorspronklike Afrikaanse produkte met slagspreuke, idiome kan bekom – van ontwerpers T-hemde tot bykomstighede, snuisterye en vele meer. Afrikander maak dit moontlik om letterlik Afrikaans op die mou te dra.
Lekkeslaap.co.za https://www.lekkeslaap.co.za Lekkeslaap.co.za is ‘n Afrikaanse akkommodasiewebtuiste wat aan gebruikers duisende opsies ten opsigte van hotelle, gastehuise, kampplekke en selfsorgeenhede in die land bied.
Koop Afrikaans
(Maroela Media)
https://maroelamedia.co.za/ Koop Afrikaanse produkte.
Valhalla Tees www.valhallatees.co.za ‘n Fokus om Suid-Afrikaanse geskiedenis en kultuur op ‘n verfrissende en moderne manier uit te beeld, deur gebruik te maak van hoë kwaliteit t-hemde met tong-in-die-kies ontwerpe wat beskrywend is “binne die konteks van die geskiedenis, maar buite die gebondenheid daarvan”.
Hanlie Kotze – poëtiese kuns Hanlie Kotze Die poëtiese kuns van Hanlie Kotze is hartsgoed. Dis sketse met gedigte uit haar pen.

26. Kos

Naam Webtuiste Beskrywing
Kookkuns http://www.kookkuns.com/ Seker een van die mees omvattende webtuistes wat uitsluitlik op die kookkuns fokus.
Liplekker http://www.liplekker.co.za/ Bydraes (‘n paar in Engels) deur verskeie tuiskokke.
Boerekos.com – Kook met Nostalgie http://www.boerekos.com/ Soos die naam aandui, is die fokus van herdie gemeenskapgedrewe webtuiste (wat al nege jaar bestaan) oorwegend op ordentlike en keurige boerekos.
Tradisionele Suid-Afrikaanse Resepte http://peterjasie.co.za/resepte.html ‘n Vyftienstuks afdelings met ‘n goeie verskeidenheid resepte.
Food Lovers Recipes http://www.foodloversrecipes.com/ Die naam is dalk Engels (en die slagspreuk ook: Made with love to share), maar daar is heelparty bydraes van Afrikaanse resepte.
Tiaan Langenegger op YouTube https://www.youtube.com/ Voormalige Kokkedoor-wenner.
Better Eat http://bettereat.net/links/ Mariza van Zyl is ‘n bekende dieetkundige.
Litnet: Kos en Wyn http://www.litnet.co.za/ Hierdie afdeling binne Litnet se Leefstyl-afdeling fokus op resensies, artikels en kosrubrieke vir fynproewers.
Bak en Brou-resepte https://www.facebook.com/ Facebook en Pinterest.
Vleisland se maklike resepte https://www.facebook.com/ Facebook en Pinterest.
Mareli Visser – Koekedoor https://za.pinterest.com/ Facebook en Pinterest.
Cornelia Wessels se Resepte https://za.pinterest.com/ Facebook en Pinterest.
Koekversiering-inspirasies https://za.pinterest.com/ Facebook en Pinterest.
Resepte vir Almal https://www.facebook.com/ Facebook en Pinterest.
Vrouekeur: Resepte en Kos http://www.vrouekeur.co.za/ Tydskrifte: In die tydskriftwêreld is resepte en kosstories vir die meeste titels ‘n baie belangrike redaksionele pilaar.
Landbouweekblad: Leefstyl – Resepte http://landbou.com/leefstyl/ Tydskrifte: In die tydskrifwêreld is resepte en kosstories vir die meeste titels ‘n baie belangrike redaksionele pilaar.
Kuier: Kortpadkos http://minikuier.co.za/ Tydskrifte: In die tydskrifwêreld is resepte en kosstories vir die meeste titels ‘n baie belangrike redaksionele pilaar.
Tuis: Resepte op jou selfoon https://www.netwerk24.com/Tuis/Kos Tydskrifte: In die tydskrifwêreld is resepte en kosstories vir die meeste titels ‘n baie belangrike redaksionele pilaar.
Idees: Resepte op jou selfoon https://www.facebook.com/IdeesSA/ Tydskrifte: In die tydskrifwêreld is resepte en kosstories vir die meeste titels ‘n baie belangrike redaksionele pilaar.
Via TV http://www.viatv.co.za/ Kosinsetsels is ‘n ewe gewilde deel uit van radio-uitsendings en televisieprogramme.
kykNet se resepte-argief vir al sy kook- en kosprogramme http://kyknet.dstv.com/ Kosinsetsels is ‘n ewe gewilde deel uit van radio-uitsendings en televisieprogramme.
Pasella se resepte-argief vir al sy kosinsetsels http://www.pasella.com/ Kosinsetsels is ‘n ewe gewilde deel uit van radio-uitsendings en televisieprogramme.
Die resepte in RSG se argief http://www.rsg.co.za/ Kosinsetsels is ‘n ewe gewilde deel uit van radio-uitsendings en televisieprogramme.

27. Afrikaanse blogs

Naam Webtuiste Beskrywing
Boekemakranka https://boekemakranka.wordpress.com/ Uitgewer van Afrikaanse e-Boeke – bekende skrywers en nuwe stemme.
Woorde wat weeg http://joanhambidge.blogspot.co.za/ Resensies, rubrieke, menings, mymeringe oor Afrikaanse taal en letterkunde.
Ons taal http://onstaal.blogspot.co.za/ Redakteurs en medewerkers van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal en gasskrywers blog oor verskillende aspekte van Afrikaans vandag.
My Afrikaanse goed http://myafrikaansegoed.blogspot.co.za/ Maree is ‘n waterverfskilder wat spesialiseer in die wildlewe en bewaring.
Gert Rautenbach http://gertrautenbach.blogspot.co.za/ ‘n Hutspot beskouings en besprekings van Afrikaanse flieks, boeke, teater, kuns, musiek en letterkunde.
Alexander skryf Afrikaans http://www.afrikaanslondon.co.uk/ ‘n Brit in Londen leer homself Afrikaans.
Versindaba http://versindaba.co.za/bloggers/ ‘n Kollektiewe blog oor alle aspekte van die Afrikaanse digkuns.
Litnet Blogs http://blogs.litnet.co.za/ ‘n Bonte versameling Afrikaanse bloggers.
Kaapse Paragrawe http://johanndelange.blogspot.co.za/ Die digter, kortverhaalskrywer en resensent Johann de Lange, gesels oor skryf.

28. Feeste