Nuusbriewe

Afrikaans.com pos elke tweede week ‘n nuusbrief waarin ons jou vertel van interessante gebeure in die Afrikaanse leefwêreld. Ons hou jou op hoogte van taalnuus, projekte waarby jy betrokke kan raak en bring handige taalhulpmiddele en toeps onder jou aandag. Hou die nuusbrief dop en bly oppibôl.

Voltooi asseblief die volgende vorm om in te teken op ons nuusbrief: