Vrystaat Kunstefees

16 November 2016

Vrystaatse Kunstefees

Die Vrystaat Kunstefees, oorspronklik bekend as die Volksblad Kunstefees is reeds aan die gang sedert 2001. Dit is 'n Afrikaanse taalfees wat kreatiewe kragte tussen Engels en Sotho-kulture saamsmee. Die doelwit is die uitruil van idees rondom kuns, kultuur en die samelewing deur verbintenisse met ander nasionale en internasionale kreatiewe gemeenskappe. Hul feestema is Een Fees. Baie stories. Die fees bied visuele kuns, film, teater,  'n boekfees en stalletjies te kies en te keur. Die fees vind vanaf 11 tot 16 Julie 2016 plaas.

 

Geskiedenis van die Vrystaatse Kunstefees ...