Suidoosterfees

16 November 2016

Die Suidoosterfees

Die Suidoosterfees is sinoniem met kuns, kultuur en lekker Kaapse kos en vorm ’n belangrike inskrywing op die Suid-Afrikaanse kunskalender. Die doel met hierdie fees was van die begin af om die Wes-Kaapse Afrikaanse kultuur en erfenis te bevorder en die geleentheid te gee om Afrikaanssprekendes oor die hele spektrum saam te snoer: wit, bruin en swart. Kaapstad is die ideale plek vir ’n fees van hierdie aard. Die Suidoosterfees fokus ook op die ontwikkeling van jong talent en talle van die produksies se rolverdeling sluit jonger, opkomende kunstenaars in.

 

Geskiedenis van die Suidoosterfees ...